Walliese Wikipedia

Walliese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Wallies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL cy.wikipedia.org

Die Walliese Wikipedia is die Walliese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 281 000 artikels, en is die 42ste grootste Wikipedia.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy